Kern van my familie duiwe het ek vanaf 1961. My oorlede broer het van Holland af die Hermans × Delbar duiwe gebring waarvan ek 5 gekry het 2 mannetjies en 3 wyfies. Hulle was van bogemiddelde gehalte. Ek het toe weer n wyfie van sy ingevoerde van Bruaene’s gekry en later van Ronnie Croxford se beste en ook n wyfie van Monty v d Burg se beroemde Jansen hen. Dit is die agtergrond van my familie

186094 : Sire B bar cock KHS/D 1964 jr 2014 × Dam B bar 895 jr 2016.